
VF Plus moedig publiek aan om kommentaar te lewer op belangrike konsepverordening oor diere in Stad Kaapstad
Die VF Plus doen ‘n dringende beroep op alle inwoners van Kaapstad om deel te neem aan die openbare deelnameproses oor die Stad Kaapstad se

Die VF Plus doen ‘n dringende beroep op alle inwoners van Kaapstad om deel te neem aan die openbare deelnameproses oor die Stad Kaapstad se

Vandag se politieke stryd in Suid-Afrika is onlosmaaklik gekoppel aan die erfenis van komende geslagte. Net soos ’n ouer deur woord en daad moet toesien

Die leier van die VF Plus, dr. Corné Mulder, het vandag die planting van 17 kruise vir plaasmoordslagoffers by die Witkruismonument teen die Ysterberg in

Die VF Plus verwelkom die Kieshof se beslissing om die ANC se aansoek om die heropening van die kandidaatregistrasieproses van die hand te wys, en

Die minagting waarmee pres. Cyril Ramaphosa en sy regering vir langer as ’n jaar Amerika se voorwaardes vir die normalisering van betrekkinge tussen dié twee

Die polisie moet onmiddellik sy misdaadbekampingsveldtog aan die Oos-Rand verskerp nadat die oorskot van ʼn sesde vrou Dinsdagoggend in Kwathema, naby Springs, gevind is. Die

Kemptonpark se inwoners en ondernemings ly al jare onder herhaalde en langdurige kragonderbrekings weens verouderde oliegevulde kragkabels wat reeds 50 jaar oud is. Hierdie kabels

Plaaslike regering kan gered word en munisipaliteite se verval kan omgedraai word. Dit was vandag se kernboodskap van die VF Plus se manifesbekendstelling met die

Die VF Plus het in ‘n skrywe aan die munisipale bestuurder van die Ramotshere Moiloa-plaaslike munisipaliteit, mnr. Isaac Mokgatlhe, aangedring op onmiddelike optrede teen munisipale

Die Stoffberg-duikweg in Brakpan het op 4 September weer oorstroom, skaars twee maande ná die heropening van die roete met herstelwerk wat as ’n permanente

Die VF Plus gaan Amazon Web Services (AWS) se vereiste dat ondernemings wat aan sy Suid-Afrikaanse Equity Equivalent Investment Programme (EEIP) wil deelneem, 100% in

Die VF Plus het vandag sy burgemeesterskandidate vir Gauteng se drie metrorade, ses plaaslike munisipaliteite en twee distriksmunisipaliteite bekend gestel – ’n span wat gereed

Die VF Plus doen ’n dringende beroep op die polisie en George se munisipale wetstoepassingsdienste om sigbaarheid en patrollies by die Tuinroetedam onmiddellik te verhoog.

Toenemende kabeldiefstal in die Groenkloof- en Unisa-gebied van die Tshwane-metro kan nie langer geduld word nie. Aangesien dit ‘n algemene probleem in Tshwane is moet

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) is weereens in die nuus om al die verkeerde redes. Dit gaan oor beweerde ongemagtigde vergoeding van konsultante, probleme

Die VF Plus doen ’n beroep op die Tshwane-metro om duidelikheid te gee oor hoe skade aan munisipale infrastruktuur hanteer word – hetsy deur misdaad,

Dit is onaanvaarbaar dat baie gemeenskappe in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit al langer as tien dae sonder water is ná Rand Water se beplande instandhoudingswerk

Parlementêre antwoorde op vrae van die VF Plus oor moorde wat die afgelope vier jaar gepleeg is met wettig gelisensieerde vuurwapens teenoor onwettige wapens, bied

Die VF Plus is bekommerd oor die verwarring en gebrek aan duidelikheid rondom die voorgestelde verkoop van die Goeie Hoop-sentrum, ‘n historiese en ikoniese baken

Deelname aan die Bokkieweek is ‘n keuse in die burgerlike sfeer van die samelewing. Die staat behoort nie daarmee in te meng of deelnemers te

Die uurglas begin leegloop vir Suid-Afrika wat die vyf Amerikaanse voorwaardes vir die normalisering van verhoudinge tussen die lande ‘n jaar lank met minagting geïgnoreer

Nuus dat die voormalige DA-leier, mnr. John Steenhuisen, eersdaags as minister van landbou vervang word, kon min mense verbaas het. Die VF Plus wens daarmee

Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), Velenkosini Hlabisa, het skriftelik bevestig dat hy kennis neem van die VF Plus se klag oor

(Parlementsdebat: 30ste herdenking van die Grondwet) Suid-Afrika se Grondwet bied wel beskerming teen vergrype. Die feit dat daar soveel pogings is om dit aan te