Doen vrywillige werk
tydens die verkiesing
Suid-Afrika staan op die rand van ‘n afgrond en staar misdaad, werkloosheid, korrupsie, diskriminasie en grondonteiening in die gesig. Te midde van die uitdagings is daar hoop!
Ons was nog nooit nader daaraan om die ANC in baie munisipaliteite uit die mag te verwyder as in die komende verkiesing nie. Dit is tyd!
Elke bydrae, hoe klein ook al, maak ‘n groot verskil. Jou hulp is van kardinale belang! Verken al die maniere waarop jy ‘n bydrae kan lewer. Word ‘n VF Plusser en plus jouself by die oplossing.