Doen nou aansoek om 'n verskil in jou gemeenskap te maak.Apply today to make a difference in your community.
Jy kan ons sterker maak om groter verskil in jou gemeenskap te maak. Sluit aan by die enigste party wat opstaan teen rassediskriminasie en wat ‘n standpunt inneem vir ‘n beter bedeling en toekoms.
Raak betrokke deur meer inligting te vekry of aan te sluit as gewone of aktiewe lid.
Dr. Corné Mulder, VF Plus-leier by die onlangse reklamebord-bekendstelling.