Lesufi moenie te gerus raak met geringe afname van misdaad in Gauteng
Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, moenie te gerus raak met die geringe afname in ernstige misdade in Gauteng nie. Lesufi en die Gautengse polisiekommissaris,
Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, moenie te gerus raak met die geringe afname in ernstige misdade in Gauteng nie. Lesufi en die Gautengse polisiekommissaris,
Die enorme skuld van R10 miljard wat vyf Vrystaatse munisipaliteite skuld aan die Vaalsentraal-waterverskaffer, bedreig watersekerheid in die Vrystaat. Vaalsentraal het tydens ʼn portefeuljekomiteevergadering van
Die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit het eindelik begin om die oorgroeide bome wat pal kragonderbrekings in Bethal veroorsaak het, te snoei. Dit volg nadat die VF
Pres. Cyril Ramaphosa het vandag wel die Bela-onderwyswet onderteken, maar druk vanuit verskeie oorde en die rol van partye soos die VF Plus in die
Die Lekwa-plaaslike munisipaliteit (Standerton, Morgenzon) het eindelik ná volgehoue druk van die VF Plus hierdie week begin om verouderde en stukkende stormwaterpype in Standerton te
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) wat berug is vir sy wanfunksionaliteit, het ʼn nuwe laagtepunt bereik toe Eskom vandeesweek op sy
Die ANC-regering in die Ekurhuleni-metro se verwaarlosing van kritieke infrastruktuur is die oorsaak van Germiston se watertekort. Die versuim om Germiston se waternetwerk in stand
Die VF Plus het die Merafong-plaaslike munisipaliteit se munisipale bestuurder, Dumisani Mabuza, versoek om te sorg dat inwoners se munisipale diensterekeninge korrek uitgestuur word om
Voortdurende druk van die VF Plus in die Lekwa-plaaslike munisipaliteit (Morgenzon, Standerton) het daartoe gelei dat die rioolkrisis in Charl Cilliersstraat in Standerton na maande
Die omvangryke regseise teen die departement van gesondheid oor die laaste jare is ʼn duidelike simptoom van die verval in openbare gesondheidsorg en die tyd
Dit blyk dat president Cyril Ramaphosa die omstrede Bela-wet Vrydag (13 September) wel gaan onderteken. Hierdie wet is omstrede omdat dit die bevoegdheid om oor
Die Phokwane-plaaslike munisipaliteit (Hartswater, Jan Kempdorp, Pampierstat) het daarmee volhard om twee aanstellings te doen in weerwil van verskeie wetlike probleme en provinsiale voorskrifte oor
Die Phokwane-plaaslike munisipaliteit (Hartswater, Jan Kempdorp, Pampierstat) het onlangs sy Spring Bonanza-veldtog geloods in ʼn poging om ʼn deel van die sowat R1 miljard wat
Terwyl riool in die strate loop, waterlekkasies tot massiewe verliese lei, paaie verkrummel en kritieke behuisingsprojekte halfklaar staan, het Vrystaatse munisipaliteite oor die afgelope agt
Onwettige buitelanders wat veral betrokke is by onwettige grondbesetting en misdaad, sal eersdaags na hul land van oorsprong teruggestuur word. Die Tshwane-metro en die minister
Doen weg met skadelike beleid soos regstellende aksie (RA) en swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en omarm ʼn vrye markstelsel. Dan sal ekonomiese groei, vooruitgang en
Die VF Plus verwelkom die Valke se ondersoek na die VBS-korrupsiebewerings teen die minister van justisie, Thembi Simelani. Suid-Afrika is vuisvoos van bewerings oor politici
Die VF Plus bly verbind tot die huidige koalisieregering in die Tshwane-metro en sal alles in sy vermoë doen om met die onderskeie koalisievennote saam
Die Mogale City-plaaslike munisipaliteit se skielike ingryping om die brand by die Luipaardsvlei-stortingsterrein in Krugersdorp gedeeltelik te blus, moes vroeër gebeur het. Dit is die
Die VF Plus het in samewerking met verskeie donateurs die dak van die Town-substasie in Vanderbijlpark herstel wat in ʼn brand beskadig is. Dit is
Openbare verteenwoordigers van die Tshwane-metro se versuim om hul maandelikse diensterekening te vereffen, is onaanvaarbaar en kan nie langer voortduur nie. Raadslede skuld die metro
(Grafika met erkenning aan Rhewal.com) Die snel groeiende voorkoms van afpersingsmisdaad, veral in die konstruksiebedryf, kos die land miljarde en die tyd het aangebreek om
Die VF Plus verwelkom die Tshwane-metro se twee progressiewe en broodnodige beleidsbesluite rakende kleinskaalse kragopwekking en handel wat binnekort vir openbare deelname oopgestel word. Hierdie
Dit is ʼn skande dat die Universiteit van Stellenbosch (US) nie studente op die studenteraad wil hê net omdat hulle klaarblyklik “pro-Afrikaans” is nie. Die
"*" indicates required fields
Kom gesels saam op 14 Mei oor die toekoms van ons skole.
@LenorVan @DieDagbreker @maroelamedia @VFPlus @VFplusGP #skole #onderwysdepartement
💪 Insightful interview with dr. Corné Mulder on @SizweMpofuWalsh [Youtube channel: SMWX] @muldercorn
✍️ Dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep onderteken die Afrikaner Verklaring. @MulderCorn
❗️𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐧𝐞𝐫 𝐕𝐞𝐫𝐤𝐥𝐚𝐫𝐢𝐧𝐠 bekendstelling by die...
youtube.com
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.