Jy kan ons sterker maak om groter verskil in jou gemeenskap te maak.
Word deel van die enigste Party in Suid-Afrika wat aktief standpunt inneem teen die huidige rassediskriminasie en wat standpunt inneem vir ‘n beter bedeling en toekoms.
Raak betrokke deur ‘n Ondersteuner, Gewone Lid of Aktiewe Lid te word.
In nederige erkentlikheid teenoor die drie-enige en almagtige God, die lotsbepaler van alle volke, nasies en gemeenskappe, verklaar die Vryheidsfront Plus hiermee: