Sewe-en-twintig politieke partye het deelgeneem aan die Kemptonpark-onderhandelinge voor April 1994. Die Vryheidsfront is in hierdie tyd onder leiding van genl Constand Viljoen gestig.
Negentien van hierdie partye het deelgeneem aan die verkiesing op 27 April 1994, maar net sewe het die parlement gehaal. Die Vryheidsfront, destyds skaars ‘n maand oud, het vierde gekom na die ANC, NP en IVP.
Die belangrikste gebeurtenis in die eerste politieke termyn was die skryf van Suid-Afrika se nuwe grondwet. Hieraan het die Vryheidsfront aktief deelgeneem en veral gefokus op die insluiting van selfbeskikking en groepsregte in die grondwet. Dit het meegebring dat die Vryheidsfront ‘n sleutelrol gespeel het in die insluiting van die volgende artikels in die nuwe Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (Wet 108 van 1996):
Ons word geteister deur misdaad, werkloosheid, korrupsie, diskriminasie en grondonteiening.
DAAR IS WEL HOOP!
Die VF Plus is jou waghond, veg vir jou regte en is ‘n toekomstige regeer-vennoot vir ‘n beter toekoms sonder die ANC.
STEM VF PLUS! VIR ‘N BETER TOEKOMS!
Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) is onherroeplik verbind tot die verwesenliking van gemeenskappe, in die besonder die Afrikaner, se internasionaal erkende reg op selfbeskikking, territoriaal en andersins, die handhawing, beskerming en uitbouing van hulle regte en belange asook die bevordering van die reg op selfbeskikking vir enige gemeenskappe in Suid-Afrika gebind deur ‘n gemeenskaplike taal- en kultuurerfenis.
Beslis! Die VF Plus behaal onder meer die volgende onlangse suksesse:
Groen vlam
Simboliseer ons verbintenis aan Afrika, grond, en die natuur.
Oranje vlam
Simboliseer ons verbintenis met vryheid. Saam vorm die groen en oranje vlam die Afrikaanse vlam van vryheid.
Groen Jubelende Persoon
Simboliseer ons Christen geloof in die Vader, Seun en Heilige Gees.
"*" indicates required fields
@VFPlus twyfel
VF Plus twyfel in geloofwaardigheid van Emfuleni se ruimte-ontwikkelingsraamwerk - Rdl Gerda Senekal
Onderhoud met O FM: https://youtu.be/tEx8fxmdPMQ
"The FF Plus today requested the Gauteng Police Commissioner, Lt Gen. Elis Mawela, to urgently provide the Carletonville police station with more manpower and patrol vehicles to help fight crime." - MPL Kobus Hoffman
📌Article:
Emfuleni moet sperdatum vir evaluering van waardasierol verleng - Rdl Gerda Senekal
📌Artikel: https://bit.ly/EvalueringVanWaardasierol
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.