
Polisie moet nou optree ná lyk van nog ʼn vrou in Springs gevind is
Die polisie moet onmiddellik sy misdaadbekampingsveldtog aan die Oos-Rand verskerp nadat die oorskot van ʼn sesde vrou Dinsdagoggend in Kwathema, naby Springs, gevind is. Die




















Meer as ’n politieke party. Met ’n nuwe visie vir ’n suksesvolle SA, verbind tot beter dienslewering en verantwoordbaarheid.
16-08-2024
RNE verander politieke speelveld. Die ANC se meerderheidsregering van die afgelope 30 jaar het met die uitslag van die algemene verkiesing tot ʼn einde gekom.
Jy kan ons sterker maak om groter verskil in jou gemeenskap te maak. Sluit aan by die enigste party wat opstaan teen rassediskriminasie en wat ‘n standpunt inneem vir ‘n beter bedeling en toekoms.
Raak betrokke deur meer inligting te vekry of aan te sluit as gewone of aktiewe lid.

Die polisie moet onmiddellik sy misdaadbekampingsveldtog aan die Oos-Rand verskerp nadat die oorskot van ʼn sesde vrou Dinsdagoggend in Kwathema, naby Springs, gevind is. Die

Kemptonpark se inwoners en ondernemings ly al jare onder herhaalde en langdurige kragonderbrekings weens verouderde oliegevulde kragkabels wat reeds 50 jaar oud is. Hierdie kabels

Die VF Plus is diep bekommerd oor die skokkende reeks sterftes van vroue in en om Kemptonpark nadat nóg ’n vrou se oorskot in Olifantsfontein