Nuutste Nuus
Noordwes se aansporingsbegroting te min te laat?
2018-11-20
Die Redaksie
Kritieke aanpassings in die aansporingsbegroting van Noordwes word verwelkom, maar die VF Plus vrees dat dit moontlik te min te laat kan wees.
Die VF Plus verwelkom die feit dat Noordwes se LUR vir finansies, ekonomie en ondernemingsontwikkeling, Wendy Nelson, aangekondig het dat die Noordwes... Lees verder
Verbroude kanse maak Kgaile weer Matlosana-burgemeester
2018-11-19
Die Redaksie
"Inwoners van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp, Stilfontein, Hartbeesfontein en Orkney) word weereens benadeel deur die uitslag van Maandag se burgemeestersverkiesing," sê Michal Groenewald, VF Plus-raadslid in Matlosana en Noorwes-leier.
Maetu Kgaile, wat in Oktober uit... Lees verder
Publiek steeds oproerig na oproerigheid en skietvoorval by Hekpoort
2018-11-19
Die Redaksie
Die polisie het vandag steeds probeer om ʼn oproerige skare in bedwang te bring nadat die burgemeester van Mogale City, Patrick Lepudi, Saterdag deur ‘n gekontrakteerde privaat sekuriteitsdiens “Die Rooimiere” ontset moes word en talle mense beseer is nadat die publiek oproerig... Lees verder
Mangaung se diensleweringsplan spreek nie die metro se probleme aan nie
2018-11-16
Die Redaksie
Die Mangaung-metro-munisipaliteit se dienslewering- en begrotingsimplimenteringsplan wat die week gedurende ‘n raadsvergadering van die munisipaliteit ter tafel gelê is, spreek nie die probleme van die metro aan nie. Die VF Plus weier om die plan te steun en het teen die... Lees verder
YouTube Videos
ANC-regering red SAL maar bereid om...
2018-11-14
Expropriation Without Compensation: ANC ...
2018-11-14
ANC het die finansiële krisis in Suid...
2018-11-13
Die VF Pus Slaan Terug Teen...
2018-11-13















