"*" indicates required fields
"Volgehoue druk van die @VFPlus en die gemeenskap het daartoe gelei dat die Ekurhuleni-metro besluit het om die kragaansluitingsfooi van R1 725 te skrap." - Rdl. Jéan Kriek
📌Artikel: https://bit.ly/GrootOorwinningVirEkurhuleni-inwoners
💚 BLY INGELIG, VOLG: https://whatsapp.com/channel/0029VaHfcxyEFeXuPu7Oqs2R
‼️LAND: I’m from Africa, I have the freedom and I demand it!
❗️LANDBOU: Boere doeltreffend, die staat nie!
🎙️ Dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van landbou
Op eerskomende Woensdag 09 Julie 2025 vind daar twee tussenverkiesings in Pretoria plaas in die Faerie Glen area wyk 44 waar Nick Pascoe die @VFPlus se kandidaat is asook in die Akasia/Pretoria-Noord area wyk 98 waar Rina Marx ons kandidaat is. Beskerm wat joune is. Stem @VFPlus!
The Freedom Front Plus is committed to group rights, against affirmative action and towards a better SA for all.