Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

RAAK

BETROKKE

STAAN OP
STAAN SAAM

Ons word geteister deur misdaad, werkloosheid, korrupsie, diskriminasie en grondonteiening. Die VF Plus is jou waghond, veg vir jou regte en is ‘n toekomstige regeer-vennoot vir ‘n beter toekoms sonder die ANC.

SLUIT AAN BY DIE VF PLUS SE

POLITIEKE SKOOL

Of jy ’n VF Plus-lid is wat meer wil weet, of ’n bestuurslid van ’n tak, of dalk ’n verkose ampsdraer, jy is ewe welkom by die VF Plus se politieke skool.

RAAK BETROKKE

Jy kan ons sterker maak om ‘n groter verskil in jou gemeenskap te maak. Sluit aan by die enigste party wat opstaan teen rassediskriminasie en wat standpunt inneem vir ‘n beter bedeling en toekoms.

JONGSTE NUUS

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.