ARTIKEL 69(2) EN REGULASIE 6 VAN DIE WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, NO 4 VAN 2013 (POPI-WET)
Ons kommunikeer van tyd tot tyd inligting in die vorm van nuusbriewe, mediaverklarings en soortgelyke materiaal, per e-pos, WhatsApp, SMS en oproepe, welke kommunikasie moontlik geklassifiseer kan word as bemarkingsmateriaal ingevolge die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (POPI-wet).
Ons sal nooit u inligting aan ‘n derde party verskaf nie en sal slegs rakende veldtogte en verwante aktiwiteite met u kommunikeer. Indien u verkies dat u inligting van ons databasis verwyder word, kan u sodanige opsie en reg uitoefen per kerende e-pos, WhatsApp, SMS of tydens die oproep sodanig aandui.
Indien ons nie van u verneem nie, sal ons aanvaar dat u op ons databasis wil bly en sal ons u inligting veilig stoor, tot tyd en wyl u spesifiek versoek dat u inligting verwyder word.
As jy enige vrae of bekommernisse oor hierdie privaatheidsbeleid het, kontak ons asseblief by plus@vfplus.org.za