"*" indicates required fields
Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel - Rdl. Franco de Lange
📌Artikel: https://bit.ly/JohannesburgStadsrede2025
💚 BLY INGELIG, VOLG: https://whatsapp.com/channel/0029VaHfcxyEFeXuPu7Oqs2R
"Given the ANC’s proven history of corruption and mismanagement, the Freedom Front Plus (VF Plus) is seriously concerned about the potential looting of the R500 million Spaza Shop Support Fund." - LP Philip van Staden
📌 Article:
"Gegewe die ANC se bewese geskiedenis van korrupsie en wanbestuur, is die @VFPlus opreg bekommerd oor die moontlike stroping van die spaza-hulpfonds van R500 miljoen." - @Philipvanstaden , VF Plus-LP en hoofwoordvoerder: Gesondheid
📌Artikel: https://bit.ly/StropingVanSpazaFonds
Suid-Afrika se vroue en kinders verdien 'n samelewing waar hul veiligheid en waardigheid gewaarborg is – nie 'n toekoms waar hulle vra, “Is ek volgende?”.
Sonder herstel van morele kompas, sal enige strategie teen geslagsgebaseerde geweld oppervlakkig...
(Debat in parlement oor die behoefte aan ʼn nuwe fokus en strategieë om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord as ...
www.vfplus.org.za
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.