"*" indicates required fields
👏👏👏 VICTORY: The Freedom Front Plus’s stance has consistently been that long-term solutions should be sought, such as curbing government spending and implementing policy changes to stimulate growth, rather than placing an additional burden on the taxpayer. #VATIncrease
👏👏👏 OORWINNING: Die VF Plus se uitgangspunt is nog deurentyd dat daar gesoek moet word na langtermyn-oplossings soos die inperking van staatsbesteding en beleidsverandering om groei te stimuleer eerder as om ‘n bykomende las op die belastingbetaler te plaas. #VATIncrease
Over the past few months, the Freedom Front Plus has proposed alternatives during numerous bilateral discussions with the ANC and in other relevant forums to address the fiscal crisis without increasing VAT. @MulderCorn #VATIncrease
Die VF Plus het die afgelope paar maande tydens talle bilaterale gesprekke met die ANC en in die ander toepaslike forums alternatiewe voorgestel om die fiskale krisis aan te spreek sonder ‘n verhoging in BTW. @MulderCorn
Gewone Suid-Afrikaners wen met skrapping van BTW-verhoging | Freedom Front Plus
Die VF Plus is gekant teen enige vorm van belastingverhoging en verwelkom die besluit om die beoogde BTW-verhoging te skrap. Hierdie besluit is geneem
www.vfplus.org.za
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.