
Saldanhabaai-munisipale gebied: Stop buitensporige eiendomswaardasies!
Ons, die ondergetekende inwoners van die Saldanhabaai-munisipale gebied, steun die VF Plus se formele beswaar teen die nuwe eiendomswaardasies soos vervat in die munisipaliteit se waardasierol vir die periode 1 Julie 2026 tot 30 Junie 2030. Ons glo dat: Ons eis: Hierdie petisie vervang nie










