Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is moontlik ongrondwetlik en gaan jou ontneem van jou basiese reg tot gesondheidsorg. Dit is nou tyd om op te staan en om hierdie voorgestelde stelsel te verwerp. Maak die VF Plus se hande sterker en onderteken die volgende petisie.
Ek, ondertekende, beskou die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering as ‘n skending van my reg tot toegang tot gesondheidsorg en is van mening dat die NGV tot verdere verval van die gesondheidsorgstelsel in Suid-Afrika gaan lei.
"*" indicates required fields
*Die Vryheidsfront Plus sal nooit jou persoonlike inligting met enige derde party deel nie. Slegs waar jy ‘n griefskrif onderteken sal jou inligting veskaf word aan die betrokke instelling wat deur die petisie betrek word.