
Afpersingsindikate moet genadeloos uitgeroei word
(Grafika met erkenning aan Rhewal.com) Die snel groeiende voorkoms van afpersingsmisdaad, veral in die konstruksiebedryf, kos die land miljarde en die tyd het aangebreek om

(Grafika met erkenning aan Rhewal.com) Die snel groeiende voorkoms van afpersingsmisdaad, veral in die konstruksiebedryf, kos die land miljarde en die tyd het aangebreek om

(Gesamentlike verklaring van VF Plus en DA oor koalisies in die Wes-Kaap) Die nasionale partyleiers van die DA en VF Plus, mnr. John Steenhuisen en

Die besluit dat Suid-Afrika se nuwe politieke koers gestuur moet word deur ʼn regering van nasionale eenheid (RNE) was die regte besluit. Net so het

(Begrotingsdebat in parlement: Landbou en grondhervorming) Die politieke en tegniese sye van landbou is twee kante van dieselfde munt en om die een aan die

Werkloosheid stroop ʼn mens van menswaardigheid en laat jou weerloos en sonder toekomssekerheid. Daarom is die mandaat van die departement van indiensneming en arbeid een

(Begrotingsdebat in parlement: Gesondheid) Suid-Afrika se nuwe politieke landskap bied aan die VF Plus die geleentheid om deur sy deelname aan die regering van nasionale

(VF Plus-manifesbekendstelling, Heartfelt-arena, Centurion) Ná dertig jaar waarin die ANC Suid-Afrika tot op die punt van totale verval en bankrotskap regeer het, het die tyd

(Tweede lesingsdebat in parlement: Wysigingswetsontwerp op Openbare Administrasiebestuur) Nege jaar gelede is ʼn hersiene gedragskode vir staatsamptenare in werking gestel om die soustrein se remme

(Parlementsdebat oor die reg van gemeenskappe om deel te neem aan die bestuur en ontwikkeling van openbare – en private onderwysinstellings) In ʼn debat van

(Parlementsdebat: Dringende oproep op ingryping deur die polisie en intelligensiestrukture in polities gemotiveerde moorde, insluitend die moord op Zoeloe- en ander tradisionele leiers) Politieke moorde

(Parlementsdebat: Versterking van die vermoëns van wetstoepassingsagentskappe in die stryd teen geweldsmisdaad en om onwettige ekonomiese aktiwiteite soos onwettige mynbou, afpersing en ekonomiese sabotasie te

(Parlementsdebat: Broodnodige verligtingstappe insluitend ʼn nul BTW-kosmandjie om die negatiewe impak van verhoogde lewenskoste te versag) Die ANC is besig om uit verskillende monde te

(Parlementsdebat aangevra deur Julius Malema (EFF): Sluiting van Israel-ambassade in Suid-Afrika en opskorting van diplomatieke bande met Israel) Die EFF se versoek dat Suid-Afrika alle

(Debat in parlement: Die belangrikheid van die uitbreiding van die samestelling van lande wat die Brics-blok uitmaak om die suid-suid-agenda en die transformasie van die

(Debat in parlement: Evaluering van die rol wat hoofstuk nege-instellings speel in die bevordering van grondwetlike demokrasie in post-apartheid Suid-Afrika) Die rol wat hoofstuk 9-instelling

(Debat in parlement: Israel-Palestynse konflik) Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, moet verduidelik oor haar bande met Hamas en Iran. Die minister se

Vertroue. Dit is die kodewoord vir die partye van die Veelpartyhandves om sukses te behaal in aanstaande jaar se algemene verkiesings en om die ANC
Speaker / Adjunk-Speaker, Minister Gordhan het ‘n reuse werk wat voorlê om die departement reg te ruk. Om die tentakels van alle staatskapers af te
Speaker / Adjunk-Speaker, Die minister moet kennis neem dat haar departement en provinsiale filiale is besig om die land in sy geheel, maar veral die
Die begrotingswetsontwerp vir die 2018/19 finansiële jaar se vertrekpunt is slegs korttermyn politieke oorlewing vir die ANC. Geen departement se toewysing spreek werklik die probleme
Voorsitter en Minister, Minister, this portfolio is a difficult one and I do not envy your job. Transport establish the arteries of the country’s economy
Agbare Speaker, In the days of energy innocence, when climate change was perceived to be a prehistoric occurrence, when pollution from coal fired power stations
Voorsitter en Geagte Minister, An opinion piece by the political analyst, R.W. Johnson, reminded me of an important part of our history. Minister, in 1994
Chairperson, Minister and Committee Chairperson Fubbs, This Committee’s oversight work is of the highest importance to ensure that the country’s economy grows, and that sustainable