fbpx
Vryheidsfront Plus

Polokwane: ANC-beheerde raad aanvaar voorstelle van VF Plus

Die ANC-beheerde Polokwane-plaaslike munisipaliteit (Pietersburg) het vier van die VF Plus se voorstelle rakende die 2021/22-finansiële jaarverslag goedgekeur. Dit is die eerste keer dat dié ANC-beheerde raad ag slaan op die party se voorstelle. Die aanvaarde voorstelle is as volg: 1. Dat beplanning en die aanstelling van kontrakteurs en konsultante in die vierde kwartaal afgehandel […]

Polokwane steier onder swak dienslewering, maar bestee nie aangewese toekennings nie

Inwoners van die Polokwane-plaaslike munisipaliteit (Pietersburg) wat ly onder die ANC-beheerde munisipaliteit se vrot dienslewering, gaan verder benadeel word weens die nasionale tesourie (NT) se voorgestelde staking van die uitbetaling van toekennings. In ‘n brief aan die munisipale bestuurder, me. T Nemugumoni, word die munisipaliteit ingelig dat die NT beoog om ‘n gedeelte van Polokwane […]

Polokwane: Onwettige bedrywighede op Elmadal onder vergrootglas danksy VF Plus

Danksy die ingryping van die VF Plus is onwettige bedrywighede op twee kleinhoewes in Elmadal in Polokwane (Pietersburg) nou onder die vergrootglas. Vir bykans ’n jaar het die ontwikkeling van ’n steenmakery op die een kleinhoewe in die omgewing inwoners rooi onder die kraag. Die tweede kleinhoewe word gebruik as stoorplek vir swaarvragmotors. Dié kleinhoewes […]

Aanstellingskriteria vir hoof finansiële beamptes by munisipaliteite moet hersien word

Die inhegtenisneming van die hoof finansiële beampte van die Nkumpi-plaaslike munisipaliteit (Lebowakgomo, Zebediela) op aanklagte van beweerde tenderbedrog, is ‘n duidelike aanduiding dat aanstellingskriteria vir hoof finansiële beamptes by munisipaliteite hersien moet word. Luidens onlangse berigte is Khomotso Grace Manka verlede Saterdag in Polokwane (Pietersburg) op aanklagte van tenderbedrog in hegtenis geneem. Sy het na […]

Verkwisting van belastinggeld by Motumo-handelspos moet ondersoek word

Die VF Plus dring daarop aan dat daar ‘n ondersoek geloods word na die besteding van belastinggeld aan die Motumo-handelspos voordat daar weer in die 2023/24-finansiële jaar geld daarvoor begroot word. Die party het die versoek amptelik gerig aan die uitvoerende burgemeester van die Capricorn-distriksmunisipaliteit (CDM) (wat die Polokwane-plaaslike munisipaliteit insluit) Memedupi Teffo, die munisipale […]

Polokwane: Strewe na metrostatus onrealisties en mors van tyd

Die onrealistiese strewe na metrostatus vir die Polokwane-plaaslike munisipaliteit (Pietersburg) is ’n mors van tyd. Die uitvoerende burgemeester van dié munisipaliteit, mnr. John Mpe, het onlangs in verskeie openbare vergaderings gepraat oor stappe wat dié munisipaliteit onderneem om die munisipaliteit in ’n metro te omskep. Een van die voorstelle wat die uitvoerende burgemeesterskomitee in die […]

Polokwane: VF Plus bewerkstellig beter bestuur van Tom Naudé-park

Die VF Plus het daarin geslaag om die bestuur van die Tom Naudé-park in die Polokwane-plaaslike munisipaliteit (Pietersburg) in die kollig te plaas tydens ‘n strategiese beplanningsessie van die munisipaliteit. Daar is ook ná druk van die party sedertdien in die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) begroot vir die beveiliging, opgradering en beter beheer van die park. […]

Burgemeester van Polokwane het geen plan om voortslepende waterkrisis op te los

Die burgemeester van die Polokwane-plaaslike munisipaliteit (Pietersburg), mnr. John Mpe, het geen plan op die tafel vir die voortslepende waterkrisis nie. Vir die munisipaliteit en Lepelle Northern Water (LNW) om bloot die skuld te pak op beurtkrag, is net ‘n manier om hul verantwoordelikhede te ontduik en hul onbevoegdheid te probeer verbloem. Die huidige waterkrisis […]

Burgemeester leef in droomwêreld: Totstandkoming van ‘n metro nie moontlik vir Polokwane

Die moontlikheid om die Polokwane-plaaslike munisipaliteit (Pietersburg) in ‘n metro te omskep, is nie net onrealisties nie, maar onwenslik. Die uitvoerdende burgemeester van die Polokwane-munisipaliteit, mnr. John Mpe, het onlangs in ‘n media-onderhoud gepraat oor stappe wat dié munisipaliteit onderneem om die munisipaliteit in ’n metro te omskep. Dit is slegs in ’n droomwêreld waar […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.