fbpx
Vryheidsfront Plus

Menseregte vergrype en gruwels in Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel

Die VF Plus het ʼn verslag van sowat 500 bladsye saamgestel oor honderde klagtes wat vanaf Julie 2022 tot Augustus vanjaar ontvang is waarin die name van 93 openbare gesondheidsinstellings genoem word. Die verslag is by die menseregtekommissie (MRK) ingedien vir ondersoek.

Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is moontlik ongrondwetlik en gaan jou ontneem van jou basiese reg tot gesondheidsorg. Dit is nou tyd om op te staan en om hierdie voorgestelde stelsel te verwerp. Maak die VF Plus se hande sterker en onderteken die volgende petisie.

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.