
VF Plus dien dringende petisie by NRP in oor Landbank-krisis
Die VF Plus het vandag ’n formele petisie aan die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) en die betrokke gekose komitees oorhandig rakende die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank van Suid-Afrika (Landbank) se omstrede skuldinvorderingspraktyke. Kobus van den Berg, VF Plus-LP en lid van die










