Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

VF Plus-raadslid se seun sterf op rugbyveld

Die VF Plus het met skok verneem van die skielike afsterwe van Sydwell Muller (34) op 14 Oktober.

Sydwell is die seun van die VF Plus se raadslid op Oudtshoorn, me. Christine Muller.

Volgens inligting het Sydwell ʼn hartaanval op die rugbyveld gehad tydens ʼn wedstryd in Sedgefield.

Dr. Corné Mulder, die VF Plus se Wes-Kaapse provinsiale leier, het die party se innige meegevoel met Christine en haar familie betuig.

Die VF Plus wens haar, die familie en geliefdes sterkte toe in hierdie moeilike tyd van rou.

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.