fbpx
Vryheidsfront Plus
Vryheidsfront Plus

VF Plus neem met leedwese kennis van die afsterwe van Marlene van Staden

Die VF Plus neem met leedwese kennis van die afsterwe van mev. Marlene van Staden op die ouderdom van 42 jaar.

Mev. Van Staden was die DA-burgemeester van die Modimolle Mookgophong-plaaslike munisipaliteit (Nylstroom, Naboomspruit, Roedtan, Alma, Vaalwater).

Sy was ʼn energieke, hoogs bekwame jong vrou wat haar merk in die politieke arena gemaak het.

Die VF Plus betuig hiermee sy innige meegevoel met haar eggenoot, familie en vriende.

Die party se hart gaan uit na haar twee seuntjies van onderskeidelik drie en sewe jaar oud.

Mag die Here haar gesin in hierdie hartseertyd vertroos en vrede bring.

Navrae: 066 024 4623

DEEL DIT:

jongste artikels

Matlosana Wyk 17

Chandré de Bruyn JOU KANDIDAAT VIR WYK 17 11 Oktober 2023 TUSSENVERKIESING MATLOSANA WYK 17 WILKOPPIES | DORINGKRUIN Dienslewering gaan agteruit en die DA-wyksraadslid het

LEES MEER

Matlosana Wyk 16

LEE-ANN SCOTT JOU KANDIDAAT IN WYK 16 11 OKTOBER 2023 TUSSENVERKIESING WYK 16 Wilkeville | Flimieda | La Hoff Dienslewering gaan agteruit en die DA-wyksraadslid

LEES MEER
Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.