Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Departement van vervoer wil nie leer uit sy foute

Die departement van vervoer wil klaarblyklik nie leer uit sy foute nie, en hoe harder hy spartel met mislukkings soos e-tol, hoe dieper raak die gat wat hy vir homself grawe, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv. Alberts het vandag met die departement van vervoer se begrotingsrede gesê die departement van vervoer se probleme bly tot so ‘n groot mate dieselfde dat hy bloot sy toespraak van ‘n jaar gelede kon herhaal. Tog doen die departement niks aan sy problemenie. Dit is:

Oor die beoogde nuwe stelsel kan die minister gerus die volgende vrae beantwoord:

 

Kontaknommers: 082 391 3117 / 083 419 5403

 

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.