fbpx
Vryheidsfront Plus

Claassen-moorde: Eerste verdagte vas

Die VF Plus kan bevestig dat die eerste verdagte wat positief verbind word met die moorde op Anneke en Hennie Claassens, in hegtenis is.

Dit wil voorkom of die verdagte voorheen vir die Claassens gewerk het.

Die party verwelkom die vinnige optrede van die polisie in samewerking met mnr. Gawie Lourens van Bosveldmisdaadondersoeke en mnr. Johan Ellis.

Daar word opnuut ’n beroep gedoen op gemeenskappe en veral boere om aan te sluit by plaaslike veiligheidstelsels.

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.