fbpx
Vryheidsfront Plus

Chemiese stowwe besoedel Roodeplaatdam

Die Tshwane-metroraad se departemente van gesondheid asook landbou en omgewing is besig met ‘n dringende ondersoek na die oorsprong van die chemiese besoedeling van die Moreletaspruit. Die spruit vloei in die Roodeplaatdam.

Inwoners van Derdepoort, East Lynne, Eersterust en Jan Niemandpark, het ‘n paar weke gelede begin kla oor die slegte reuk wat uit die Moreletaspruit kom.

‘n Ondersoek het getoon dat besoedelde water ook in stormwaterslote voorkom.

Inwoners wat hul drinkwater vanuit die Roodeplaatdam ontvang, word versoek om eerder gesuiwerde water aan te koop tot die omvang van die besoedeling vasgestel is.

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Mediaverklarings
Mark Surgeon

Tshwane-metro minag Strukturewet

Die Tshwane-metroraad het gister tydens ʼn raadsvergadering die Munisipale Strukturewet geminag deur ʼn verslag wat handel oor ʼn ANC-raadslid wat ses agtereenvolgende raadsvergaderings nie bygewoon

LEES MEER
Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.