Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

VF Plus-verkiesingsmanifes vir die Wes-Kaap

Die Vryheidsfront Plus (VF+) verteenwoordig onbeskaamd die belange van alle Afrikaanssprekendes, konserwatiewe Engelssprekendes en die verskeidenheid Bruin- en ander minderheidsgemeenskappe om saam in die Wes-Kaap tot sy reg te laat kom gebaseer op die regte van minderhede soos vervat in die Verenigde Nasies se Menseregte Kommissie se Deklarasie oor Minderheidsregte (1992).

Net soos die VF+ hom beywer om saam met ander partye die ANC op nasionale vlak onder 50% te kry, net so beywer die VF+ hom om in die Wes-Kaap die proporsionele kiesstelsel tot sy reg te laat kom, koalisie-politiek af te dwing om VF+ eise, strewes en beleidstandpunte op die agenda te kry en so saam met ander partye die ANC uit te hou.

Die VF+ beywer hom dus vir:

 

Die vloedgolf van belangstelling en ondersteuning loop soos ‘n refrein:

‘Hierdie keer stem ons VF+’

 

Navrae: Andre Fourie

083 441 9262

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.