Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

VF Plus steun vreedsame betoging teen geslagsgeweld

Die VF Plus steun vandag se georganiseerde vrouebetoging in Sandton teen geslagsgeweld.

Daar word elke agt ure ‘n vrou in Suid-Afrika verkrag. Die jongste misdaadsyfers toon dat geweld teen vroue in Suid-Afrika met meer as 4% gestyg het.

Vroue se stemme styg regdeur die land op in protes teen die ANC-regering wat nie die morele verval in die land daadwerklik aanspreek nie.

Dit is hartseer en skokkend dat geweld teen vroue skerp toegeneem het, veral gedurende Augustus wat ook as Vrouemaand gevier word.

Kontaknommer:071 604 9498

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.