fbpx
Vryheidsfront Plus
Vryheidsfront Plus

Tolhek-taakgroep (TAG) bestaande uit die VF Plus, TLU-SA en NBU gaan voort met hofsaak om die E-Tolwet ongrondwetlik te verklaar

Die Tolhek-aksiegroep (TAG) bestaande uit die Vryheidsfront Plus, die Transvaalse Landbou Unie van Suid-Afrika (TLU SA) en die Nasionale Belastingbetalers Unie (NBU) is vasbeslote om voort te gaan met die hofsaak om die Wet op Vervoerwette en Verwante Aangeleenthede (ook bekend as die E-Tolwet) ongrondwetlik te verklaar.

Volgens adv. Anton Alberts, TAG-woordvoerder en VF Plus-LP belas met vervoer, is TAG na aanleiding van regsadvies steeds oortuig dat die E-Tolwet ongrondwetlik is, dat die regulasies onwettig uitgereik is en dat die e-tol loodsdatum foutiewelik aangekondig is. “Al hierdie regsfoute sal uiteindelik voor die hof geplaas word vir beregting. Tydens ons dringende aansoek geloods op 3 Desember 2013 het die regter die saak afgewys weens ‘n gebrek aan dringendheid sonder om die meriete van ons saak te beoordeel. Derhalwe sal TAG nou die saak op die gewone hofrol laat plaas,” het Alberts verduidelik. “Voorts sal ons die oorspronklike aansoek van 3 Desember 2013 aanvul met argumente oor verdere foute wat ons opgespoor het in die E-Tolwet en die regulasies.”

Van die verdere foute is as volg:

DEEL DIT:

jongste artikels

Matlosana Wyk 17

Chandré de Bruyn JOU KANDIDAAT VIR WYK 17 11 Oktober 2023 TUSSENVERKIESING MATLOSANA WYK 17 WILKOPPIES | DORINGKRUIN Dienslewering gaan agteruit en die DA-wyksraadslid het

LEES MEER

Matlosana Wyk 16

LEE-ANN SCOTT JOU KANDIDAAT IN WYK 16 11 OKTOBER 2023 TUSSENVERKIESING WYK 16 Wilkeville | Flimieda | La Hoff Dienslewering gaan agteruit en die DA-wyksraadslid

LEES MEER
Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.