Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Staat se magsvertoon teen Anwa Dramat mors onnodig belastingbetalers se geld

Die VF Plus verwelkom die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria dat lt. genl. Anwa Dramat in sy pos as hoof van die Valke heraangestel moet word, en dit kan gesien word as ‘n oorwinning vir grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie.

Regter Bill Prinsloo het die minister van polisie, Nathi Nhleko, se aansoek om verlof tot appèl teen sy vorige beslissing afgekeur. Toe is ook bevind dat Dramat se skorsing ongrondwetlik was.

Dr. Groenewald sê die minister moet ontslae raak van sy regsadviseurs wat die belastingbetalers se geld mors om bloot ‘n magsvertoon te lewer eerder as om die uitsprake van die Grondwethof en ander howe te gehoorsaam.

 

Kontaknommers: 083 627 4397 / 083 419 5403

 

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.