fbpx
Vryheidsfront Plus

Rekeningprobleme oor hele Ekurhuleni moet ondersoek word

Die VF Plus het tydens ʼn raadsitting van die Ekurhuleni-metroraad daarop aangedring dat ʼn mosie van die Independent Citizens Movement (ICM) om Thembisa se rekeningprobleme te ondersoek, aangepas word om die hele metro se rekeningprobleme te ondersoek.

Die party ontvang gereeld klagtes van inwoners uit elke dorp in die metro oor foutiewe munisipale rekeninge.

Ná ʼn hewige debat is die mosie aangepas met die VF Plus se voorstelle en deur die raad aanvaar.

Die VF Plus sal altyd in belang van al die inwoners van Ekurhuleni optree.

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.