fbpx
Vryheidsfront Plus

OBK sal vinnig moet optree om staatsamptenare se pensioengeld by Steinhoff te beveilig

Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se direksie sal vinnig moet optree en hul aandeelhouerregte uitoefen om vas te stel presies wat by Steinhoff gebeur het om sodoende skadebeheer toe te pas en verdere verliese te voorkom, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.

Voorlopige mediaberigte dui daarop dat die OBK ‘n aansienlike aandeel – moontlik die naasgrootste – in Steinhoff het en dat sy verliese meer as R12 miljard kan beloop.

Adv. Alberts sê dit is ‘n gevoelige slag vir pensioenarisse en daar sal vinnig besin moet word oor optrede soos die moontlike verkoop van aandele om skade te beperk.

Kontaknommers: 082 391 3117 / 065 801 7216

 

 

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Mediaverklarings
Mark Surgeon

Tshwane-metro minag Strukturewet

Die Tshwane-metroraad het gister tydens ʼn raadsvergadering die Munisipale Strukturewet geminag deur ʼn verslag wat handel oor ʼn ANC-raadslid wat ses agtereenvolgende raadsvergaderings nie bygewoon

LEES MEER
Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.