Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Nuwe vullistrokke danksy volgehoue druk van VF Plus

Ná maande se volgehoue druk in die portefeuljekomitee vir sosiale- en gemeenskapsdienste kan die Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit nou spog met drie nuwe vullistrokke danksy die VF Plus.

Die party het toegesien dat fondse vanaf die munisipale infrastruktuur-toekenning geskuif word om die aanskaffing van die trokke moontlik te maak.

Gebiede soos Nylstroom, Alma, Vaalwater en Naboomspruit het tot dusver gebuk gegaan onder vullisverwyderingskwessies en die nuwe trokke is ’n welkome verligting vir inwoners van dié dorpe.

Die VF Plus sal die regulering en instandhouding van die vullistrokke monitor.

DEEL DIT:

jongste artikels

Mediaverklarings
Riaan van Heerden

Kirkwood: Van groen tot vervalle

Kirkwood, ʼn eens florerende en verwelkomende dorp, word deesdae geteister met diensleweringsprobleme wat inwoners warm onder die kraag het. Dié dorp, Addo en Paterson in

LEES MEER
Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.