fbpx
Vryheidsfront Plus
Vryheidsfront Plus

Mediakennisgewing: Bekendstelling van die VF Plus se kandidate vir die 2014-algemene verkiesing

Die VF Plus sal Donderdag, 20 Maart 2014, sy nasionale kandidatelys vir die komende verkiesing tydens ‘n mediakonferensie in Kaapstad bekendmaak. Die vertroulike kandidate wat hul natuurlike tuiste by die VF Plus gevind het, sal tydens die mediakonferensie bekendgestel word en sal daar teenwoordig wees.

Volgens dr. Pieter Mulder, nasionale leier van die VF Plus, is die party se kandidate ‘n kampioenspan wat uiteenlopende ervaring en vaardighede toon. Die lys simboliseer ook die huidige politieke speelveld wat die VF Plus as ‘n daadwerklike alternatief aandui.

DATUM                   :               Donderdag, 20 Maart 2014

TYD                        :               11:00

PLEK                       :               Marksgebou

                                              Komiteekamer, M314

                                              Parlement

                                               Kaapstad

 

Vir meer inligting, kontak:

Pieter Swart

083 419 5403

of

Wouter Wessels

082 674 6670

DEEL DIT:

jongste artikels

Matlosana Wyk 17

Chandré de Bruyn JOU KANDIDAAT VIR WYK 17 11 Oktober 2023 TUSSENVERKIESING MATLOSANA WYK 17 WILKOPPIES | DORINGKRUIN Dienslewering gaan agteruit en die DA-wyksraadslid het

LEES MEER

Matlosana Wyk 16

LEE-ANN SCOTT JOU KANDIDAAT IN WYK 16 11 OKTOBER 2023 TUSSENVERKIESING WYK 16 Wilkeville | Flimieda | La Hoff Dienslewering gaan agteruit en die DA-wyksraadslid

LEES MEER
Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.