fbpx
Vryheidsfront Plus

Begrotingsposdebat in Gautengse wetgewer: Sport, rekreasie, kuns en kultuur – Sportgeleenthede moet nie net een kultuurgroep uitsonder nie

Sport, rekreasie, kuns en kultuur-geleenthede bied die ideale geleentheid om sosiale samehorigheid tussen die verskillende kultuurgroepe in die land te bewerkstellig. Dis daarom belangrik dat een kultuurgroep se belange nie bo dié van ‘n ander groep gestel word nie.

In Gauteng is daar sportfederasies wat sonder regeringsteun moet oorleef omdat die departement nie sy begroting vir sport reg aanwend nie.

Dit is ook hartverskeurend om te sien hoe historiese monumente en museums in Gauteng nie behoorlik onderhou word nie. Skade wat aangerig word, is in baie gevalle onherstelbaar.

Kontaknommer: 066 010 1066

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.