fbpx
Vryheidsfront Plus

Begrotingsposdebat in Gautengse wetgewer: Infrastruktuur – Gautengse departement vir Infrastruktuur is deurspek van wanbestuur

Die Gautengse departement vir infrastruktuur se 2018/19-verslag is deurspek van finansiële en algemene wanbestuur.

‘n Voorbeeld is die departement se onvermoë om verslag te lewer oor die werksaamhede en instandhouding van wild- en dieretuine in die provinsie. Veral die Krugersdorp-wildtuin aan die Wes-Rand se totale verval en ondergang is ‘n bron van kommer.

Die algemene oorbesteding en onderprestasie van die departement is skrikwekkend en daarom is dienslewering onmoontlik.

Om die rede kan die VF Plus nie die voorgestelde begroting goedkeur nie.

Kontaknommer: 071 604 9498

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.