Stop die voorgestelde herafbakening om Heilbron by die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit te voeg

Die provinsiale staatskoerant nr. 83, gedateer 12 Januarie 2024 het betrekking. Hiermee teken ek ten sterkste beswaar aan teen die voorgenome herafbakening wat tot gevolg sal hê dat (DEM6770) Heilbron, Phiritona en omliggende plase van die Ngwathe plaaslike-munisipaliteit (FS203) verwyder en by die Metsimaholo plaaslike-munisipaliteit (FS204) gevoeg sal word. Die voorgestelde herafbakening gaan nie dienslewering […]
Nee vir die NGV

Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is moontlik ongrondwetlik en gaan jou ontneem van jou basiese reg tot gesondheidsorg. Dit is nou tyd om op te staan en om hierdie voorgestelde stelsel te verwerp. Maak die VF Plus se hande sterker en onderteken die volgende petisie. Ek, ondertekende, beskou die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering as ‘n skending […]
Stop die voorgestelde naamsverandering van vier dorpe in die Dr. Beyers Naude-munisipaliteit

Die voorgestelde naamsverandering van vier dorpe in die Dr. Beyers Naude-munisipaliteit is nie in die beste belang van die munisipaliteit se inwoners nie.
Stop die onbillike heffing van tolgelde op motorfietse

Motorfietse beslaan baie minder ryvlak en daarom is die tolgeld wat tans gehef word, nie in verhouding nie en irrasioneel. Ek, die ondertekenaar, beskou die praktyk waar dieselfde hoeveelheid tolgeld op motorfietse as op motorvoertuie gehef word, as onbillik.
Jackaroo Park Mynbou-aktiwiteite

Jackaroo Park het jou handtekening nodig om die voorgenome mynbou-aktiwiteite naby ons woonbuurt stop te sit. Bemagtig jouself en beskerm jou regte – TEKEN DIE PETISIE! Ek, die ondergetekende inwoner van die Emalahleni-plaaslike munisipaliteit, is gekant teen die nuwe voorgestelde mynwerf op die Gedeelte 25 van die plaas Blesboklaagte Gedeelte 296 JS. Die nabyheid van […]