fbpx
Vryheidsfront Plus

Jackaroo Park Mynbou-aktiwiteite

Jackaroo Park het jou handtekening nodig om die voorgenome mynbou-aktiwiteite naby ons woonbuurt stop te sit. Bemagtig jouself en beskerm jou regte – TEKEN DIE PETISIE!

Ek, die ondergetekende inwoner van die Emalahleni-plaaslike munisipaliteit, is gekant teen die nuwe voorgestelde mynwerf op die Gedeelte 25 van die plaas Blesboklaagte Gedeelte 296 JS. Die nabyheid van die voorgestelde myn aan die Jackaroo Park-woongebied sal ernstige gesondheidsprobleme en voortdurende ongemak vir inwoners van Jackaroo Park veroorsaak.

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.