Kommer oor dooie visse in Bloem se stormwaterkanale
NΓ‘ onlangse mediaberigte oor tekens van steroΓ―ed-hormone, dwelms, plaagdoder en medisyne in Bloemfontein se water, laat dooie visse in die stad se stormwaterstelsel verdere kommer ontstaan. Dit wil voorkom of riool nou ook by die lysie van onwelkome stowwe in die water gevoeg kan word. Die VF Plus het met Ε oorsigbesoek in Raymond Mhlaba-straat […]
VF Plus betuig simpatie oor sinnelose moord op drie Wilgehof-inwoners
Die VF Plus veroordeel die sinnelose moord gister op drie inwoners van Wilgehof in Bloemfontein. Die misdaadskrisis in Mangaung het lank reeds handuit geruk en moet dringend aangespreek word. Mev. Betsie Kruger, een van die slagoffers, was ‘n geliefde lid van die gemeenskap. Onder haar liefdevolle hand as dagsorgmoeder, is menige kleinding gevorm. Ouers wie […]
ANC se beplande veiligheidsforum nog ‘n leΓ« belofte
Die ANC se beplande gemeenskapsveiligheidsforum, wat glo geskep gaan word om die stryd teen misdaad in die Manguang-metro te bestry, sal ‘n leë belofte bly solank as wat departemente soos die metropolisie nie behoorlik funksioneer nie. Metro-polisielede ontvang tans volle betaling om by die huis te sit omdat die munisipaliteit nie oor die politieke en […]
Mangaung-waterkrisis maak Menseregtedag g’n viering
Menseregtedag vanjaar was ‘n klap in die gesig van elke Mangaung-inwoner wat die basiese reg tot skoon water ontneem is as gevolg van Bloemwater en die Mangaung-metro se onvermoë om betroubare watervoorsiening te verseker. Sekere gebiede in die metro se krane is reeds langer as ses dae droog. Watertekorte wat inwoners van die Mangaung-metro (Bloemfontein, […]