Die VF Plus in Vanderbijlpark begin eersdaags met ‘n gemeenskapsprojek om mense meer te leer oor onder meer noodhulp, brandbestryding en veiligheid in en om die huis.
Die program sal oor ‘n paar maande strek en kundiges sal die kort kursusse gratis aanbied.
Mense wat daarin belangstel om meer hieroor te wete te kom, kan gerus vir Gerda Senekal skakel by 076 616 2124.
Kontaknommer: 076 616 2124


