Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Toespraak in die begrotingsposdebat oor die Kantoor van die Premier in die Vrystaatse Wetgewer

The budget of the Department of the Premier is relatively small and represents R270,5 million or 0.9% of the provincial budget. This budget consists of three programmes, namely Administration, Institutional Development and Policy and Governance.

The most important component is the third programme which provides provincial strategic management services through integrated planning and research. It is such strategic planning which should give the direction for the much needed sustainable development of the Free State.

It is thus unfortunate that the Department of the Premier has become nothing more than the provincial department of ANC propaganda.

Die ANC-regering maak dieselfde fout as die NP-regering wat hulle so haat. Hulle verwar die staat en die party. Die misbruik van staatsgeld vir party-propaganda doeleindes bedreig die demokrasie van Suid-Afrika. Onthou, geskiedenis herhaal homself altyd. Regerings wat magsbehep is en mag misbruik, kom uiteindelik altyd tot ‘n val.

Verlede jaar het die Nasionale Tesourie ‘n volledige ondersoek na die toekenning van tenders aan Letlaka Media gedoen. Die kersie op die koek was die provinsiale webtuiste wat meer as R40 miljoen gekos het.

The report by National Treasury confirmed the existence of financial misconduct and elaborated on the nature and extent thereof, as well as the responsible parties within the Department of the Premier. Details were provided in the report together with the recommendation that the Department of the Premier should lay criminal charges against the implicated parties and take corrective action. Where is this corrective action?

Vir te lank is ‘n klimaat van korrupsie toegelaat. Die agbare premier spog met die verwydering van 692 maatskappye van staatsamptenare wat van die gesentraliseerde diensverskafferdatabasis verwyder is. Dit is egter geen prestasie nie. Dit is ‘n skande dat dit in die eerste plek toegelaat is.

Dit is nou tyd om verantwoordbaar teenoor die mense van die Vrystaat te wees. Die ANC-regering moet ophou om die globale ekonomie vir hul ontoereikende dienslewering te blameer. Blameer eerder die miljoene rande wat op reklame-veldtogte en partytjies gemors word. Dit is geld wat die lewens van baie weerlose mense kan verbeter.

Huise wat gebou kan word, infrastruktuur wat ontwikkel kan word, skole, klinieke, biblioteke… Die kraantjie draai tans al hoe stywer – hierdie der miljoene rande val nie uit die hemel uit nie. Dit kan en gaan opdroog.

 

082 674 6670

 

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.