Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Plaaslike owerhede moet optree teen onwettige grondbesetting

Plaaslike owerhede se wetstoepassers moet onverwyld optree teen onwettige grondbesetting.

Dit volg nadat grondgrype die afgelope dae op verskeie plekke binne die jurisdiksiegebiede van die Johannesburg- en Tshwane-metrorade in Gauteng plaasgevind het.

Die onwettige vestiging van nedersettings op die wyse sal nuwe maatskaplik krisisse meebring en voldoen nie aan die geïntegreerde ontwikkelingsplanne van plaaslike owerhede nie.

Infrastruktuur in dorpe en stede verkeer reeds onder druk en spanning tussen wettige grondeienaars en besetters kan tot openbare onrus lei.

 

Kontakbesonderhede: 082 466 3786 / 062 391 1804

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.