Die VF Plus se herhaalde oproep aan die regering om die veiligheid van plaasboere te verseker, val telkens op dooie ore.
Vandag veg nog ‘n boer om sy lewe nadat hy herhaaldelik deur rowers met messe aangeval is. Hy kon daarin slaag om ‘n noodoproep na ‘n privaat sekuriteitsmaatskappy te maak waarna hy per nood ambulans na ‘n hospitaal vervoer is.
Suid-Afrika en veral Gauteng het ‘n nuwe regering nodig wat die veiligheid van sy inwoners kan waarborg.
Kontaknommer: 082 466 3786


