Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

VF Plus verwelkom hofuitspraak oor Tshwane-metro

"Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Noord-Gauteng-hooggeregshof wat die besluit van die Gautengse regering om Tshwane-metro onder administrasie te plaas, om te keer," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en provinsiale leier in Gauteng.

"Gauteng se premier, David Makhura, en sy LUR vir samewerkende regering, Lebogang Maile, het met die besluit duidelik hul mag misbruik vir partypolitieke gewin en het sodoende onberekenbare skade aan dienslewering in die metro aangerig.

"Die VF Plus sal die veelparty-koalisie in die metro bly steun en die premier en LUR tot verantwoording roep indien nodig," sê Mulder.

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.