fbpx
Vryheidsfront Plus

Riool loop in Westonaria se strate terwyl munisipale werkers staak

Die munisipale loongeskil in die Rand West-plaaslike munisipaliteit wat al langer as drie weke duur, is besig om sy tol te eis met riool wat in die strate van Westonaria afloop en deur erwe vloei.

Stakende munisipale werkers veroorsaak verdere chaos deur vullisdromme in strate om te keer en weier om terug te keer werk toe.

In Westonaria borrel riool op die hoek van West- en Edwardstraat uit ‘n mangat wat afvloei na verskillende woonbuurte.

Die onvermoë van dié munisipaliteit om die loongeskil op te los, is nog ‘n voorbeeld van die ANC se onvermoë om munisipaliteite aan die Wes-Rand te bestuur.

Kontaknommer: 082 565 2336

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.