fbpx
Vryheidsfront Plus

DR PIETER

GROENEWALD

Leier van die VF Plus

DR PIETER GROENEWALD

Leier van die Vryheidsfront Plus

Die leier van die VF Plus, dr Pieter Groenewald is ‘n gesoute politikus wat vanaf 1988 as burgemeester gedien het en wat in 1989 ‘n Parlementslid geword het. Daarbenewens het hy ook vir twee jaar (1999 tot 2001) as ‘n lid van die provinsiale Wetgewer in die Noordwes-provinsie gedien en het dus ondervinding op al drie regeringsvlakke.

Hy het ‘n B.Juris-graad, ‘n nagraadse kwalifikasie in kommunikasiestudies, ‘n meestersgraad in bestuur en ontwikkeling en ‘n doktorsgraad in politieke studies. Die tema van sy proefskrif is die Suid-Afrikaanse Nasionale Verkiesingstelsel – ‘n Kritiese Analise en Alternatiewe.

Dr Groenewald is tans ook die langsdienende lid van die Parlement se Portefeuljekomitee vir Polisie.

JONGSTE NUUS

GALERY

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.