Die Vryheidsfront Plus is onherroeplik verbind tot die verwesenliking van gemeenskappe se internasionaal erkende reg op selfbeskikking, territoriaal of andersins; die handhawing, beskerming en bevordering van hul regte en belange, asook die bevordering van die reg op selfbeskikking van enige ander gemeenskap, gebonde aan ‘n gemeenskaplike taal en kulturele erfenis in Suid-Afrika.
Met die inhuldiging van raadslede en die verkiesing van sleutelposte in Thembelihle (Hopetown en Strydenburg), het die DA iets bewys: As hy tussen die ANC
Verskeie ondernemings in Naboomspruit sit reeds tussen vier en veertien dae sonder betroubare elektrisiteit weens verwaarloosde munisipale infrastruktuur, wat ernstige finansiële verliese vir dié ondernemings,
Die dreigende sluiting van Continental se bandevervaardigingsaanleg in Gqeberha, met sowat 950 werksgeleenthede op die spel, is nóg ‘n ernstige waarskuwing dat Suid-Afrika se vervaardigingsektor