
Mediaverklarings
Howick-uitspraak wys dat onwettige jag in Mpumalanga daadwerklik bestry kan word
Die VF Plus het in Mpumalanga-wetgewer beklemtoon dat onwettige jag ’n ernstige bedreiging inhou vir landelike veiligheid, eiendomsreg en die provinsie se natuurlike erfenis. Die





