Rustenburgse raadslede moet onmiddellik hul agterstallige munisipale skuld betaal

Die VF Plus in die ANC-beheerde Rustenburgse munisipale raad, het verlede Vrydag ʼn mosie ingedien wat die munisipaliteit gebied om agterstallige munisipale skuld van meer as R4 miljoen van plaaslike raadslede in te vorder. Die mosie volg op ʼn verslag oor raadslede se munisipale skuld wat by die raad ingedien is. Uit die verslag is […]
Rustenburg: VF Plus hou ANC-raadslid verantwoordbaar vir pligsversuim

Die VF Plus het gister met ‘n suksesvolle mosie ‘n slag geslaan vir verantwoordbaarheid en doeltreffende finansiële oorsig in die Rustenburg-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein-A, Marikana, Phatsima, Rustenburg, Tlhabane) deur ‘n ANC-raadslid uit die komitee vir munisipale openbare rekeninge (MPAC) te laat verwyder. Die VF Plus het die mosie voor die raad gebring en geëis dat die […]