Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

VF Plus lewer bydrae oor morele kwessies in SA by protesoptog van Africa Christian Action by parlement

Die grootsheid van ‘n volk lê nie in sy getalle nie, maar in die rykdom van sy geestelike waardes, karakter, moraliteit en godsdiens, was die boodskap van mnr. André Fourie, VF Plus-raadslid van die Stad Kaapstad, vandag by ‘n protesoptog van die groep Africa Christian Action (ACA) by die parlement in Kaapstad.

Die optog was deel van ‘n dag van gebed en verootmoediging waar die wettiging van aborsie in Suid-Afrika 19 jaar gelede in die besonder veroordeel is.

Mnr. Fourie het gesê dit wil voorkom asof die verkryging van rykdom – selfs deur korrupte praktyke, al hoe belangriker raak terwyl geestelike waardes, moraliteit en riglyne gegrond op godsdiens al hoe minder werd is.

 

Kontaknommer: 083 441 9262

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.