fbpx
Vryheidsfront Plus

Thabazimbi-rioolwerke word herstel ná druk van die VF Plus

Na maande se volgehoue druk deur die VF Plus het Thabazimbi se plaaslike munisipaliteit met die nodige herstelwerk aan dié dorp se rioolstelsel begin. Die munisipaliteit het ook begin met die opruiming van die stortingsterrein wat ‘n gesondheidsgevaar inhou.

Die Menseregtekommissie (MRK) het na klagte van die VF Plus oor die rioolwerke en stortingsterrein ook ingegryp en die munisipaliteit 30 dae gegee om terugvoer te gee oor die aangeleenthede.

Die VF Plus verwelkom die positiewe stappe van die munisipaliteit en sal volgehoue druk op die munisipaliteit en amptenare uitoefen om die nodige dienste aan die inwoners van Thabazimbi te lewer.

Kontaknommer: 066 024 4623

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.