fbpx
Vryheidsfront Plus

Medisyne-tekort in Noordwes gaan op ‘n ramp uitloop

Dr. Magome Masike, Noordwes se LUR vir gesondheid, het op ‘n vraag van die VF Plus oor die tekort aan medisyne by verskeie klinieke en hospitale in Noordwes, bevestig dat die tekort weens ‘n staking by die Nehawu-mediese depot is.

Die gevolg van die staking kan noodlottige gevolge vir siek mense inhou, veral vir mense wat chroniese medisyne moet ontvang.

Die VF Plus is in gesprek met dr. Masike om dringend in te gryp om die probleem op te los.

Kontaknommers: 079 838 6587 / 076 400 8132

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.